Jessica Hynes

Jessica Hynes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tallulah Jessica Elina Stevenson
Geboorte 30 Oktober 1972 (1972-10-30)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Hynes (gebore 30 Oktober 1972) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shaun of the Dead (2004) en Confetti (2006), en in die televisiereekse The Royle Family (1998) en Spaced (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy